Thursday 19 January 2012

So Photo Studio Wedding Photographer| Johannesburg | 10 Dec 2011

Juanette van Schalkwyk is n fotograaf wat n kans met my gevat het as haar "second shooter" by n troue laas jaar in Pongola. Na n baie lang rid op n baie slegte pad het ons baie goeie vriendinne geword ;-)

Hierdie Troue was pragtig, stylvol en by n droom venue. Ek het weereens die voorreg gekry om saam Juanette te werk.


































 Met respek vir die paartjie se wense is hier geen gesig-foto's nie, maar wel net n paar "detail" foto's wat ek geneem het.

No comments:

Post a Comment