Thursday 19 January 2012

Marie

Ek ken Marie al baie jare. Sy is een van Jurie (my man) se kliente van dat ons in Edenvale gekom het, ongeveer 10 jaar terug!
 Sy het besluit om n paar mooi foto's te doen vir n kompetisie! Geniet 





No comments:

Post a Comment