Tuesday 15 January 2013

Wedding Photography | Zarius en Corlea

Ek kyk terug na hierdie spesial troue met n stukkie heimwee... Corlea se boetie Andre en ek was saam op skool en is al vriende van St 1 af, waar hy vir my in Juf Malan se klas n klein bruin beertjie gegee het wat ek nou nog het. Corlea het voor ons groot geword. Sy was n laat lammetjie met 3 ouer boeties en met die gevolg altyd tussen Andre en sy vriende. Hierdie klein dogtertjie wat altyd voor koor optredes haar hare gou by my ma laat "frans" vleg het, is nou Mev Swanepoel.

Dit was n pragtige troue met mooi decor en n asemrowende bruid. Baie dankie dat ek hierdie spesiale dag saam met julle kon deel.































Family Photographer | JJVN's

Ek was saam met Jaco se boetie (Theo) op skool. Ek ken die Janse van Nieuwenhuizen's al baie jare. Dit is vir my so lekker om mense saam met wie ek op skool was se pragtige gesinnetjies te sien en te beleef hoe hul groot geword het.

















Wedding Photographer | Andrew and Cherie


Andrew and Cherie are an absolutely beautiful couple that i had the honor of helping to capture part of their wedding with LDP as a freelance photographer. They are both such nice people and made us feel right at home and part of the family.