Thursday 19 January 2012

New Born Photography Edenvale |Waldo | So...Photo Studio

Dis vir my so lekker om mense van my skool jare in Studio te kry. Ek het Veronique op skool laas gesien. Nou is sy die Mamma van die pragtigste klein baba seuntjie!











Ek kon met hom doen basies net wat ek wou. Hy was die soetste klein dingetjie!

No comments:

Post a Comment