Wednesday 16 May 2012

Wedding Photography Johannesburg| Andre and Conny - Askari Game Lodge


Waar om te begin....?
Ek het die Erasmus gesin die eerste keer ontmoet toe dit tyd was vir Adele se ooievaarstee en ek die gelukkige wenner van die fotografie was ;)
Liz het my toe vroeer hierdie jaar gekontak om die trou fotos vir haar seun te neem. Andre en Conny was op hierdie stadium erens in die wye wereld (alby werk op skepe) en Liz het die troue so te se man alleen vir hulle gereel.
Andre is n trotse boer seun en Conny n pragtige Swiss meisie. Hierdie 2 mense het besluit om hul eerste seremonie hier in Suid Afrika te hou te Askari Game Lodge in Magaliesburg.

Ek en Jurie het eerlikwaar soos een van die familie gevoel en die eindproduk van die pragtige fotos was net n bonus :)



































No comments:

Post a Comment