Saturday 12 May 2012

So Photo Studio| Engagement shoot Johannesburg| Zarius en Corlea

Hoe se die ou mense: "Die kinders word groot en ons word OUD"!
Corlea is een van my skool vriende se klein sussie. Ek ken haar letterlik van toddler wees af. Nou is kleine Corlea verloof en reg om man te vat!
Ons het hierdie foto's by Galagos in Donkerhoek Pretoria gaan neem, waar ek ook later die jaar hul troue gaan vas le.
































1 comment: