Friday, 10 August 2012

Boudoir Photography | So...Photo Studio | Shellaine

My Pragtige vriendin Shellaine. Babatjie skaars 3 maande oud en die Mamma se lyf is reg vir n "spesiale" shoot vir haar man. 
Ek is soooo tevrede me die eindresultate en wens ek kon meer met julle deel, maar ek respekteer elke klient se privaatheid.
Dankie dat jy fotografie so maklik laat lyk!!!



































No comments:

Post a Comment