Hierdie klein mannetjie was so wakker as wat mens kan kry. Ek was bevoorreg genoeg om Shellaine en Christo se Swanger foto's ook te doen en ek kan eerlik waar se sy was een van die mooiste swanger dames wat ek nog ooit gesien het.
Natuurlik met Dehan se 14dag oue "new born" sessie, het dit nie eers gelyk of skone Mamma n baba gehad het nie!
Ek kan nie wag om die pragtige gesin weer te sien nie!
Saturday, 12 May 2012
So Photo Studio| Engagement shoot Johannesburg| Zarius en Corlea
Hoe se die ou mense: "Die kinders word groot en ons word OUD"!
Corlea is een van my skool vriende se klein sussie. Ek ken haar letterlik van toddler wees af. Nou is kleine Corlea verloof en reg om man te vat!
Ons het hierdie foto's by Galagos in Donkerhoek Pretoria gaan neem, waar ek ook later die jaar hul troue gaan vas le.

Subscribe to:
Posts (Atom)

.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)