Wednesday, 12 September 2012

Wedding Photography | Pauli en Mader | So...Photo Studio

Ek het weereens die voorreg gehad om saam met Juanette van Schalkwyk van DeAnna Fotografie te werk. Sy het my gevra om haar tweede fotograaf te wees wat basies beteken ek is daar om haar te help en om fotos uit n ander perspektief te kry. Die groot ding vir my is natuurlik die ondervinding wat elke gesoute trou fotograaf moet he. 
Pauli en Mader woon in Engeland en het basies net hier kom trou om dit met hul families te kan deel. Sy was n pragtige bruid en alhoewel ons gevrek het van die koue het ons pragtige foto's gekry.

Geniet dit!!


































Maternity Photography | Ronel | So..Photo Studio


Dit is so spesiale tyd in n mens se lewe en as jy nou nog so pragtige merklose boepie soos Ronel het, is dit nog meer spesiaal. Rohandi word binne die volgende week of so verwag en hopelik sien ek haar binnekort vir haar eerste "photoshoot".





















Childrens photography | Zoe and Meggie | So...Photo Studio

Meet Zoe and Megan. They are the most gorgeous little girls!! It took Zoe (the older one) a while to warm up to me, but once she did it was all smiles and giggles. Meggie is such a free little soul. She explored my whole studio and even made prop suggestions of her own.
I loved my time with them and their mom Lara. Very shoot Dad will have to get his shot gun ready, because these 2 are going to be real little stunners!!